Charlize Berg Styled Shoot op Kameel Plaas
- heyliefie
- Sep 2, 2019
- 1 min read
Na 'n laaaaaang wag kan ek finallllly die video met julle deel! Gaan kyk op Leandri Marx Photography se blad vir meer fotos! Dit was so lekker om deel te kon wees van die opwindende dag saam die amazing verskaffers! Rok: Lizan Zondagh Couture MUA: Private M Collection : Make-Up & Hair Hare: Timeless Makeup Artistry Pty Ltd Macramé: Meisiekind Macramé Blomme & Dekor: Meraki Floral and Decor Design Fotos: Leandri Marx Photography Model: Charlize Linden
留言